Summer Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Piet Retief Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Summer Place is in die rustige dorpie Harrismith geleë en bied selfsorgverblyf vir 4 gaste.
Die buitesitarea beskik oor 'n tafel met 8 stoele onder 'n grasdak, met uitsig oor die pragtige Platberg. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.
Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad en wasbak, met 'n aparte toilet. Let asseblief daarop dat die 2 slaapkamers deur 'n skuifdeur verbind is.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel, 'n slim-TV met volledige DStv-pakket en 'n binnebraai. Gratis WiFi en veilige parkering word voorsien.
Clarens is 'n skilderagtige 90 km-rit vanaf Summer Place, en die Cathedral Peak in die Drakensberge is ook naby. Harrismith is bekend vir sy pragtige gholfbane in die Vrystaat.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 37 Piet Retief Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Summer Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 37 Piet Retief Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang