6 gaste
3 slaapkamers
5 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Albert Meyer Drive, Summer Place 27, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Summer Place 27 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige woonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach in Margate.
Die woonstel het lugversorging, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Hierdie kamer het see-uitsigte en direkte toegang tot die balkon. Die ander 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n tweede badkamer met 'n bad.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis en sitarea vorm deel daarvan. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale.
Skuifdeure lei na 'n groot balkon met 'n buitelug-etenstafel met sitplek vir 6 en see-uitsigte. Gaste kan die braaigeriewe op die perseel geniet sowel as die gemeenskaplike swembad.
Die kompleks is naby die strand, 'n plaaslike winkelsentrum en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Martie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Albert Meyer Drive, Summer Place 27, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Place 27 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Albert Meyer Drive, Summer Place 27, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang