10 Summer Place
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Trotter Street, Summer Place Unit 10, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
10 Summer Place bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Knysna. Die kompleks het 'n ideale ligging in die sentrale deel van Knysna, naby die dorp se geriewe en besienswaardighede.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met 'n stoofplaat en ander geriewe toegerus.
Die aangrensende leefarea het 'n oopplan-uitleg en gemaklike sitplek en lei na 'n beskutte balkon met braaigeriewe en 'n uitsig oor die rivier. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Trotter Street, Summer Place Unit 10, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Trotter Street, Summer Place Unit 10, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang