+29
Selfsorg in Uvongo

Summer Rocks 10

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christelle B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Pragtige ruim woonstel met die mooiste uitsig. Ons het ongelooflik lekker gebly by Summer Rocks 10. Ons het veilig gevoel, die swembad geniet en was verlief op die mooiste see uitsig. Dis ook lekker dat dit stapafstand is van die swemstrand. Die woonstel is baie ruim, mooi gemeubileerd, netjies en het alles wat mens nodig het, en ons sal definitief weer daar kom vakansie hou. WiFi sal dinge makliker maak aangesien die Suidkus se sein baie sleg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 435

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek

61 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc25946e61204568b74f6fb2c008408cf782a6483c791361d82389b60f7be435ac7e582a632bc843195471a6cb99ed1b3feaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 61 Colin Street Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.8310991 30.3987036

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang