7 gaste
3 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 61 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Summer Rocks 14 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel aan die strand in 'n kompleks in Uvongo, aan die sondeurdrenkte kuslyn van KwaZulu-Natal se Suidkus, ideaal om blywende herinneringe saam met geliefdes te skep.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die oorblywende slaapkamer 'n driestapelbed het wat geskik is vir kinders. Die ander badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien ook beskikbaar. 'n Etenstafel met sitplek vir 4 langs die kombuis is perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n oopuitsig-dekodeerder.
Ontspan op die ruim balkon met asemrowende see-uitsigte, ideaal vir skemerkelkies.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n braai-area, onderdakstoep en, gedurende die somerdae, 'n verfrissende swembad bied wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Gaste word voorsien van veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 415
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 61 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Summer Rocks 14 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
61 Colin Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang