6 gaste
2 slaapkamers
5 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 62 Wellington Street, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175 , Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sundays River Mouth Guesthouse is aan die oewer van die Sondagsriviermonding in die slaperige vakansiedorpie, Colchester, naby die Addo Olifantpark geleë.
Die verblyd bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 2 interverbonde kamers wat na 'n oopplan-sitkamer en -kombuis lei. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis en kuierarea met 'n braai. Daar is ook 'n enkelbed in die sitarea.
Daar is 'n braai-area, 'n swembad en veilige onderdakparkeerplek op die perseel. Sou jy net wil oorslaap, of meer tyd wil spandeer om die Sonskynkus te verken, sal Sundays Mouth Guesthouse in jou spesifieke behoeftes voorsien.
Dit is perfek vir toeriste wat die Addo Olifantpark wil besoek aangesien die suidelike hek net 4 km ver is. Gaste kan verskeie watersportsoorte beoefen, visvang, met die vierwielmotorfiets ry, staptogte langs die 38 km lange strand geniet en in een van Suid-Afrika se grootste getyriviere swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Robin & Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 62 Wellington Street, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175 , Oos-Kaap
- Gaste dink Sundays Mouth Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
62 Wellington Street, Colchester, Gqeberha (Port Elizabeth), 6175 , Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang