Sundowner Container
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandel-straat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
- Vanaf R410 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sundowner Container kombineer 'n rustieke ervaring met gerief. Hierdie skeepsvraghouer is 6 m lank en het oorgenoeg ruimte. Dit is op die eienaar se perseel in Randburg, maar is heeltemal privaat.
Hierdie verblyf bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is pakplek in die bed se raam. Daar is ook 'n lessenaar en platskerm-TV.
Die kombuisie is met 'n yskassie, tweeplaatgasstoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die skuifeure lei na die privaat stoep met meubels en 'n draagbare braai.
Die verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Jackie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Amandel-straat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng
- Gaste dink Sundowner Container het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Randburg Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amandel-straat 2, Sundowner, Randburg, 2161, Gauteng