6 gaste
2 slaapkamers
6 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Fouche Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Sundowner Place Self Catering bied gerieflike verblyf in 'n kothuis langs die Vaaldam in Oranjeville.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is nog 2 enkelslaapbanke in die leefarea.
Die hoofleefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is 'n slim-TV in die leefarea wat gaste kan gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n lieflike stoep met braaigeriewe en die eenheid is naby die dam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 5 Fouche Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
- Gaste dink Sundowner Place Self Catering het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Fouche Street, Oranjeville, 1995, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang