Sunny Escape at The Harri
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunny Escape by The Harri bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad, Wes-Kaap – ideaal vir 'n paartjie-wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n TV met toegang tot YouTube en Netflix, asook gratis WiFi in die slaapkamer.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond op ooghoogte, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n eetkamertafel vir twee – ideaal vir 'n romantiese aandete.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai en buite-eetarea. 'n Verfrissende swembad wag ook op jou en bied 'n verkwikkende blaaskans van die hitte.
Veilige ondergrondse parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang