Pick your preferred language

English

Afrikaans

+36
Selfsorg in Table View

Sunny South Views

4 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 33/35 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sunny South Views is 'n ruim, luukse woonstel in Bloubergstrand. Die woonstel het gedeeltelike uitsigte op Tafelberg en is net 300 meter van die pragtige strand met die ikoniese uitsig op Tafelberg af.

Hierdie woonstel is op die eerste verdieping en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Dit het 'n kamer met 'n dubbelbed en platskerm-TV met DStv en 'n baie gemaklike koningingrootte-slaapbank in die leefkamer. Die leefkamer het ook 'n TV met DStv. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir al jou selfsorg-behoeftes. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe op die balkon. Gratis Internet-toegang word ook voorsien.

Sunny South Views het veilige parkeerplek en 'n motorhuis. Ons is minder as 15 minute van Kaapstad se middestad af, 400 meter van Bayside Winkelsentrum af en net 'n kort entjie se ry van plaaslike restaurante, die kuierplekke en winkels af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 135 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Barry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 33/35 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunny South Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 049
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 049
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 049
per nag (plek vir 4)
Bespreek

33/35 Blaauwberg Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiYzU4MTY1LTA5MjktNGJmYi1iOGU5LWRjNDFlNzhhMmRkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 049 per nag (plek vir 4) 135 5 1 5 33/35 Blaauwberg Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -33.822661177338 18.482218533755

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang