2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 17th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunny Spot is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se perseel in Gonubie, Oos-Londen. Die kothuis is ideaal naby die strand, winkels, restaurante, strandkafees en kroeë in die omgewing geleë.
Hierdie opgeknapte woonstel het 'n privaat ingang, slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n aparte stort en bad. Daar is ook 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof, oond, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien.
Die sitarea langsaan het sitplek en 'n TV met 'n Netflix-app. Gratis WiFi is beskikbaar om media te stroom. Gaste is welkom om van die draagbare ketelbraaigeriewe buite die kothuis gebruik te maak, en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel.
Sunny Spot is 'n paar minute vanaf die Gonubie Gholfklub, 18 km vanaf die middestad en sowat 27,5 km vanaf die Oos-Londen Lughawe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nathan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 46 17th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
- Gaste dink Sunny Spot het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 17th Avenue, Gonubie, East London, 5257, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang