+61
Gastehuis in Potchefstroom

Sunrise Serenity Estate

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfekte plekkie waar 'n mens net kan rus en die mooi van die natuur kan aanskou. Baie dankie vir die wonderlike gasvryheid en jul plekkie is ongelooflik lekker. Ons het dit baie geniet en die moeite wat jy gedoen het was absolutely stunning om op te bly nadat ons laat gearriveer het. Groot waardering en mag julle aanhou streef na 'n mooi toekoms waar julle is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2026

Rustig met 'n mooi uitsig oor glaslande. Heerlik om nie in die dorp te wees nie. Heerlik buite die dorp. Rustig met oopskuifdeure wat op 'n stoepie uitstap. Was lekker om hier te sit en oor glaslande te kyk na 'n lang dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Minette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 040
per nag, vir 2 mense
Bespreek

886 Modderdam Road, Potchefstroom, 2521, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5fb372a82c24b596c45e2396ee8344afa88a3f8977ef13fa8794b6dc681f885fd72428bdb4e61a8027e659923154a5522bdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 886 Modderdam Road Potchefstroom 2521 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.720428740856 27.140452265739
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang