- Slaapplek vir 74 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Park Street, Kempton Park, 1619, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Sunrock Guesthouse is 'n rustige groen oase wat vir gaste soos 'n huis weg van die huis sal wees. Die gastehuis is net 'n paar minute vanaf OR Tambo en 'n gratis lughawependeldiens is beskikbaar.
Daar is 27 verskillende kamers en eenhede wat bespreek kan word en 'n gesinsuite wat 2 slaapkamers het wat met 'n tussendeur verbind is. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het sy eie TV met DStv wat 16 kanale het. Geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe in die kamers.
Die verblyf bied sekuriteit, gratis parkeerplek en 24 uur-toesig. Die verblyf skuil in 'n welige tuin met tropiese bome en pragtige rose.
Daar is 'n verhitte swembad, sonstoele en 'n rustige hoekie te midde van die groen waar kunsstukke, beeldhouwerke en waterkenmerke 'n kalmerende atmosfeer skep.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Ina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 11 Park Street, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Sunrock Guesthouse het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Park Street, Kempton Park, 1619, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 74 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang