- Kapasiteit: 62 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Park Straat, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Sunrock het sy deure geopen in 2002. Die Lodge met al sy sjarme en gasvryheid word bestuur deur eienaars Arthur en Ina Johnson bygestaan deur 'n goed opgeleide, professionele span.
Ons huis het 'n rustige en ontspanne atmosfeer, vol boeke, musiek, goeie wyn en tuisgemaakte etes. Ons is lief vir kuier en geniet 'n glas rooi wyn. Ons maak voorsiening vir beide rokers en nie-rokers.
Omring deur 'n pragtige tuin met volwasse tropiese bome, dit is 'n ideale toevlugsoord, waar rose, groen grasperke en 'n koel blou swembad skitter in 'n pragtige tuin.
Sunrock Guesthouse is 4 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Daar is 'n komplimentêre pendeldiens na en van die lughawe. Dit is 'n 10 minute rit na óf Festival Mall in Kempton Park of East Rand Mall in Boksburg.
Die ongeëwenaarde gasvryheid maak elke kuier 'n onvergeetlike ervaring vir alle gaste, beide plaaslike en internasionale.
Ons het 22 kamers wat bespreek kan word as enkelbeddens of dubbel en dan 'n gesin-suite wat bestaan uit twee kamers met 'n skakeldeur.
Alle kamers het en suite-badkamers. Elke kamer het sy eie TV en 16 DStv kanale geïnstalleer. Alle kamers het koffie- en teemaakgeriewe in die kamers.
Die kamers word elke oggend skoongemaak. Ontbyt is ingesluit in die tariewe en word bedien in die ontbyt kamer. Swembad in tuin is beskikbaar vir gaste se gebruik - met banke om op te sit en ontspan, of jy kan by ons aansluit vir 'n skemerkelkie langs die swembad in die lapa - ten volle gelisensieerde kroeg beskikbaar. Buffet-etes is elke aand beskikbaar.
Genoegsame parkering binne die eiendom.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 11 Park Straat, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Gaste dink Sunrock Guesthouse het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 62 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Park Straat, Kemptonpark, 1619, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom