2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Robina Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunset Bay Studio is geleë in die hawestad Gordonsbaai, bekend vir sy veilige swemstrande. Dit is die ideale wegbreekplek as jy naby 'n strand wil wees.
Hierdie ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, sitkamer en eetarea. Dit bevat 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster.
Buite die woonstel is daar 'n sit- en braai-area wat geniet kan word ongeag die seisoen. Sunset Bay werk van die netwerk af, wat verseker dat daar geen ontwrigting tydens kragonderbrekings is nie. Die TV bied kompakte DStv, en WiFi is ook beskikbaar.
Gordonsbaai se hoofstrand en The Harbour Island Marina is slegs 'n kilometer weg geleë. Gewilde restaurante en kroeë is ook naby, sowel as die vertrekpunt vir bootritte en visvanguitstappies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Katherine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Robina Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Bay Studio Flat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Robina Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang