2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Robina Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunset Bay Studio Flat is in die hawedorpie Gordonsbaai wat bekend is vir veilige swemstrande. Dit is die ideale wegbreekplek vir gaste wat naby die strand wil vakansie hou.
Die ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, sitarea en eetarea. Die ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus.
Buite is daar 'n sitarea en braai-area wat ideaal is in enige seisoen. Sunset Bay is heeltemal onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en gaste sal dus nie deur kragonderbrekings verontrief word nie. Die TV het DStv en WiFi is beskikbaar.
Gordonsbaai se hoofstrand en die Harbour Island Marina is net 'n kilometer ver. Gewilde restaurante en kroeë is ook nabygeleë sowel as die vertrekpunt vir bootvaarte en visvang-uitstappies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Katherine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 2 Robina Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Bay Studio Flat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Robina Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang