Sunset Beach 34
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 9 Uvongo Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sunset Beach 34 is 'n selfsorgwoonstel in die Sunset Beach-kompleks naby Uvongo se strand, winkels en geriewe.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n TV en lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die Sunset Beach-kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 9 Uvongo Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Uvongo Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang