+10
Selfsorg in Parys

Rotary Place

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Rotarie Street, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Rotary Place bied gerieflike selfsorgverblyf net 100 m van die Vaalrivier af.

Dié verblyf het 2 eenhede wat apart van die hoofhuis geleë is: Caddis met slaapplek vir 2 en Mayfly met slaapplek vir 4. Elke eenheid het 'n gemaklike koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Veilige parkeerplek is op die perseel onder die bome beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Rotarie Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Rotary Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Rotarie Street, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd008779257a47823d522a258001f39a22eb8a9628242385d19b23195ad05b5f12042ba23d72dfe6cf88527a8087aa8bef211?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 1 Rotarie Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.906518437344 27.437602720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang