Die Mostert's
8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - R511, Madibeng, Brits, 0250, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Ontspan met die klanke van die natuur op hierdie pragtige 38 hektaar plaas 20 km noord van Brits. Die huis is langs die Krokodilrivier geleë en beskik oor vier groot slaapkamers, twee badkamers en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis. Buite het 'n gasbraai en vuurput wat perfek is vir vermaak of sterrekyk na sononder.
Verken hierdie beesstoetery te voet en ontmoet hane, volstruise, springbokke, njalas en rooibokke langs die pad.
Met 'n elektriese heining, kringtelevisie en 'n alarmstelsel is jou verblyf veilig.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R511, Madibeng, Brits, 0250, Noordwes
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R511, Madibeng, Brits, 0250, Noordwes
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang