Surrey Huis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Surrey Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Surrey Huis bied gasteverblyf en is geleë op die gasheer se eiendom in Heuwelsig, Bloemfontein. Die eiendom is binne 5 km van die middestad en binne 14.5 km van Bram Fischer Internasionale Lughawe geleë.
Hierdie huis bied slaapplek vir 6 persone en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n TV. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed. Elke badkamer is toegerus met 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Die huis het nie 'n kombuis nie; daar is egter 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe vir gaste om te gebruik, sowel as 'n buitebraai-area. Gaste is welkom om gebruik te maak van die swembad op die eiendom. Let asseblief daarop dat troeteldiere slegs toegelaat word met vooraf reëlings.
Gratis WiFi is beskikbaar.
Surrey Huis is naby verskeie skole soos Sekondêre Skool Sentraal en Willem Postma, sowel as Preller Plain en verskeie winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 38
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 6 Surrey Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Surrey Huis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Surrey Street, Heuwelsig, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang