- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 92 De Keur Avenue, Vierlanden, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Swanemeer Apartments bied gerieflike oornagverblyf in Durbanville. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek binne maklike bereik van die stad.
Verblyf word in ateljee-eenhede gebied wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, gratis WiFi, lugversorging, mikrogolf, yskassie, broodrooster en 'n ketel in elke eenheid. Die eenhede lei na 'n balkon met 'n sitarea en 'n berguitsig.
Daar is oorgenoeg parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 92 De Keur Avenue, Vierlanden, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Swanemeer Apartments het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
92 De Keur Avenue, Vierlanden, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang