6 gaste
2 slaapkamers
5 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Swartkop Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Swartkop Cottage is op 'n aktiewe plaas aan die oewer van die Tugelarivier geleë.
Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n kombuisarea. Die eerste slaapkamer het 1 dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. 2 ekstra enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar. Die gedeelde badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, tweeplaat-gasstoof en kookgerei. Daar is 'n braai-area en veilige parkeerplek op die plaas. Let asseblief op: Daar is nie elektrisiteit op die plaas beskikbaar nie.
Doendinge op die plaas sluit swem, visvang, voëlkyk, stap, fietsry, bergfietsry en stap in. Doendinge in die omgewing sluit riviervlotvaart, kunsvlieghengel, rotsklim, wildritte, perdry en wynproe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Gustav Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Swartkop Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Swartkop Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Swartkop Farm, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang