Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11
Gastehuis in Wilkoppies

Sweet Caroline

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 5 Lewis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes Sien kaart

Beskrywing

Sweet Caroline is 'n gastehuis en bied verblyf in Klerksdorp, Noordwes. Hierdie eenhede is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Verblyf word in 2 kamers gebied wat elk 'n privaat ingang, en suite-badkamer, gemaklike beddens, lugversorging, slim-TV, yskas, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe het. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en 'n groot tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante en hospitale.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Lewis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink Sweet Caroline het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

5 Lewis Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40ecb391dbb58659c46acf520655ca5f5c442e38442f1dfcef1ceb4351d7c91a90e7df06e1d34e30f59910d98d844f8817eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 5 Lewis Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.828717284565 26.67339482943
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang