Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Executive King-kamer 1
- Slegs die kamer.
- Executive Family-kamer 2
- Slegs die kamer.
- Executive King-kamer 3
- Slegs die kamer.
- Executive Family-kamer 4
- Slegs die kamer.
- Standaard King-kamer 5
- Slegs die kamer.
- Deluxe Family-kamer 6
- Slegs die kamer.
- Deluxe Family-kamer 7
- Slegs die kamer.
- Standaard kamer 8
- Slegs die kamer.
- Standaard King-kamer 12
- Slegs die kamer.
- Standaard kamer 11
- Slegs die kamer.
- Deluxe Family-kamer 10
- Slegs die kamer.
- Standaard kamer 9
- Slegs die kamer.
- Kamer 13
- Slegs die kamer.
Huisreëls
Rook word slegs in die spesifieke rook-areas buite toegelaat.
Ontbyt, middagete en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Troeteldiere word toegelaat teen 'n fooi van R50 per troeteldier indien dit vooraf gereël word.
Aangesien dit 'n werkende plaas is waar plaasdiere rondloop, moet honde asb. aan 'n leiband wees wanneer hulle buite rondloop.
Kinders van 0 tot 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.
Kinders van 12 tot 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad van 5 km is wat na die instansie lei. Dit is toeganklik vir enige tipe voertuig. Gaste moet asb. navraag oor die toestand van die grondpad doen voor aankoms, omdat die toestand weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
Daar is 3 swembaddens op die perseel en gaste moet asb. 'n ogie oor hul kinders hou, aangesien daar nie swembadnette is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sweetfontein Farm, Off the N10, Britstown, 7000, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang