+97
Lodge in Britstown

Sweetfontein Boutique Farm Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 180 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hermanus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

’n Onvergeetlike, rustige en luukse plaaswegbreek met uitstekende gasvryheid. Ons verblyf by Sweetfontein Boutique Farm Lodge was absoluut uitsonderlik van begin tot einde. Die lodge self is pragtig ontwerp, rustig en omring deur asemrowende natuurskoon wat onmiddellik ’n gevoel van ontspanning en vrede skep. Die kamer was stylvol, ruim, vlekkeloos skoon en uiters gerieflik, met aandag aan detail wat die ervaring luuks maar steeds warm en huislik laat voel het. Wat ons verblyf egter werklik besonders gemaak het, was die ongelooflike gasvryheid. Jacques en Shane was uitstekende gashere, vriendelik, behulpsaam, professioneel en opreg passievol daaroor om seker te maak elke gas voel welkom en tuis. Hulle warm ontvangs en persoonlike aanslag het ’n groot verskil gemaak en soveel bygedra tot die algehele ervaring. Die atmosfeer regdeur die lodge is kalm en uitnodigend, wat dit die perfekte wegbreek maak om te ontspan en nuwe energie te kry. Die personeel was deurentyd hulpvaardig en tegemoetkomend, en die diens was in alle opsigte uitstekend. Die kos was ook fantasties en het ons verwagtinge oortref. Sweetfontein is een van daardie seldsame plekke wat ’n blywende indruk laat lank nadat mens vertrek het. Ons het elke oomblik van ons verblyf terdeë geniet en sal beslis weer terugkeer. Hoogs aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n rustige, gehalte plaaslodge-ervaring met uitsonderlike gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Sweetfontein Boutique Farm Lodge
Baie dankie vir die wonderlike review, dit was 'n plesier om julle hier te kon akkommodeer! Hoop ons sien julle sommer weer gou! Mooi dag

Maryna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Friendly and farm accommodation. This is our 3rd overnight stay at Sweetfontein. The rooms, the food, service and friendliness of the staff make it a very pleasant stay. The lodge manager made us feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Peaceful and comfortable stay. We had a very comfortable and peaceful stay on our way to Cape Town. The staff were super friendly. The evening meal was excellent. A big shout out to our hostess for her warm welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter N
1 nag
5.0
Jan 2026

Om weer terug te gaan. Baie lekker. Aircons werk en personeel vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Asemrowend mooi met puik diens. Ons kom vir seker terug, een aand is nie genoeg nie. Alles was uit die boonste rakke! Ons was oujaar vir 'n sonsondergangrit - 'n kosbare belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Earl V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Great stay, lovely food and atmosphere. Beautiful views. Beautiful lodge, upmarket rooms. Really.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Heerlik rustig. Sweetfontein het ons verwagtinge ver oortref. Die geboue is pragtig, die tuine groot en skep 'n gevoel van rustigheid en vrede vir die siel. Die plek is net soveel anders as waaraan mens gewoond is. Die diens is ongelooflik vriendelik en vinnig. Die kamers is baie smaakvol en die beddens is baie gerieflik. Die kos was heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries J
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2026

Lekker stop na 'n lang reis. Ons het baie lekker gebly. Ontspanne atmosfeer. Baie goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Henry E
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Gerieflik, gemaklik, ontspanne. Baie dankie, dit was aangenaam gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Kayla R
1 nag Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2026

Food was great - but accommodation not what was expected. The room felt dated and poorly maintained, and it didn’t match the photos shown online. The bathroom had an unpleasant odour, the shower head was below standard, and the shower mat was tattered. Unfortunately, the sleeper couch was extremely uncomfortable. On the positive side, the food was exceptional and truly stood out during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 180

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Sweetfontein Farm, Off the N10, Britstown, 7000, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhZDI1OGQyLWU1ZTEtNDYxYS05MWEyLTQwOTlkMWJkMGM0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 180 5 1 5 Sweetfontein Farm Off the N10 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.6186 23.7095
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang