+16
Selfsorg in Mbombela (Nelspruit)

2 Sleeper Chalet - Aloe Ridge

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Chantel V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mei 2026

Ongerieflik. Buiten die addisionele fooie waaroor ek hieronder ’n probleem gehad het, was daar ander goedjies waarmee ek ongelukkig was. Die webtuiste se blad het gesê dat Aloe Ridge ’n king size-bed het, maar toe ons daar aankom, was dit slegs ’n dubbelbed. Ons moes addisionele kostes aangaan om ’n opblaasmatras te gaan koop omdat daar ’n spesiale reëling was dat ons 18 maande oue baba saam met ons in die bed slaap, en dit het beslis nie op ’n dubbelbed gewerk nie. Daar was geen kas om enige klere in weg te bêre nie, wat ook ongelooflik ongerieflik was. Daar was min tot geen werkspasie in die “kombuis” nie, en ons moes maar elke aand wegneemetes gaan kry. Die broodbord was nog vuil gewees. Die mikrogolfoond was so klein dat ons bottelsteriliseerder nie eens daarin gepas het nie, en ons moes weer addisionele planne maak en ekstra kostes aangaan. Die eenheid het ook die hele naweek na urine geruik. Bo en behalwe alles was die dame wat met ons gekommunikeer het baie ongeskik en nie behulpsaam nie. Positief: Die man (sekuriteit) wat ons ontvang het, was vriendelik en behulpsaam. Ons het lekker weer ervaar vir uitstappies. Ek sal ongelukkig nie weer by Aloe Ridge bespreek nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 030
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 030
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Uitkyk Road, Nelspruit, 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1577d2c759877100e5ae361268cbbc2d20ccb0d1f80832cbd0d7ef6743b2af2990f33468fdae3f83996a63c79daa477d0f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 27 Uitkyk Road Nelspruit 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.5852803 31.0622729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang