+60
Selfsorg in Amanzimtoti

84 Stella Maris Family Holiday

6 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

84 Stella Maris Family Holiday is in Amanzimtoti en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n king-size bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed en daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, airfryer, yskas-vrieskas, wasmasjien-tuimeldroër, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gerieflike rusbanke en 'n TV, en daar is oorgenoeg sitplek in die eetarea waar gaste saam hul maaltye kan geniet.

Die woonstel is toegerus met spoedig WIFI.

Gaste kan die braaigeriewe en swembad gebruik.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Candice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 84 Stella Maris Family Holiday het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 120
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 120
per nag (plek vir 6)
Bespreek

73 Beach Road, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd05eee13723a9f8eaa0025e1957776e3eaa0953009bf05756a584f63af8391bfe1ad2d11e78eb86cce29df5f7bb9f699172e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 73 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.051648292092 30.888176418375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang