+28
Selfsorg in Bo-Karoo

Knus Cottage

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Taaibospoort, Plaas, De Aar, 7000, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Knus Cottage is 'n selfsorgkothuis op Taaibospoort, De Aar in die Noord-Kaap. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Toiletware word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en 'n gasstoof toegerus. Die leefarea het 'n kaggel en die stoep het braaigeriewe.

Gaste sal verskeie wild sien wat bokspesies, goue wildebeeste, buffels, bakoorjakkalse, aardwolwe, krimpvarkies, asook kersies insluit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Taaibospoort, Plaas, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Knus Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Taaibospoort, Plaas, De Aar, 7000, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48a07eac67dde7a48d3a3dc31c6eadd2f5a9b21d454c2dcf037ef4f36e1e51eea71370ef4c18b2a7ec6ef07ad58b3a0efece?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Taaibospoort Plaas 7000 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.935076523399 24.037912454904
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang