+26
Selfsorg in Kaapse Roete 62

Tafelkop Keisie Selfsorg Akkommodasie

4 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm Goedemoed R318, 14 km from Montagu, 6720, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Tafelkop Keisie Selfsorg Akkommodasie is langs die R318 sowat 14 km buite Montagu en is omring deur die boorde en wingerde in die mooi Keisievallei. Dié kothuis is opgeknap in so 'n manier dat sy 1909-bekoring behoue gebly het.

Dié kothuis het 'n groot slaapkamer met 2 dubbelbeddens, 'n slaapbank in die sitarea en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-leefarea met 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en YouTube Premium. Gratis WiFi word voorsien.

Die kothuis het 'n privaat braai-area met 'n onderdakstoep. Daar is ook 'n warmbad, maar dit is net teen ekstra koste beskikbaar. Gaste word asb. versoek om hul eie swemhanddoeke en handdoeke vir die warmbad te voorsien.

Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

2 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Ockie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Farm Goedemoed R318, 14 km from Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tafelkop Keisie Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 480
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 480
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm Goedemoed R318, 14 km from Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf560660d26db3f3a47fd265c60effec955d7933855210bbcc28507e69576afdf5a3ec9d73109898f7e7f1c57b45812ba747f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 Farm Goedemoed R318 14 km from Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.705824951617 20.022881479729
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang