2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 226 Hull Road, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Tall Trees @YaYa is 'n selfsorgkothuis op die eienaar se eiendom in Rynfield, Benoni. Dit is sowat 100 m vanaf Linmed Hospitaal en 2 km vanaf Oakfields Winkelsentrum met 'n verskeidenheid restaurante.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer lei na 'n stoep en 'n tuin.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Charlene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 226 Hull Road, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
- Gaste dink Tall Trees @YaYa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
226 Hull Road, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang