+27

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Andy S
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

A lovely stay in a lovely place. It was a lovely, clean and comfortable place to stay, and my hosts were very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
What a pleasure to host Deon, to neat and It was only one big pleasure to have a guest like Deon, hope to see him again in future. I

Wilma V
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie hartlik ontvang. Netjiese skoon blyplek. Saans hoor jy die see gesels. Heerlik. Rustig en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Rustige, aangename en baie netjiese gas. Was 'n plesier om haar te huisves, ontvang haar baie graag in die toekoms.

Willem F
Kort verblyf
4.8
Feb 2026

Gerieflik en gemaklik. Vriendelike gasheer en gasvrou. Baie lekker gekuier by hierdie woonstel. Sal dit graag weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel S
Lang verblyf
5.0
Sep 2025

I surfed and worked for the week while staying at the apartment. I had a great stay. Jackie is very friendly and helpful. The apartment is clean and spacious, located in a nice and quiet area close to the Point surf break. I highly recommend it for both individual travellers and families.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Niel, jy was 'n vyfster gas, uiters netjies en rustig. Bly jy kon Jbay so geniet en dat die weer, wind en branders net reg was vir lekker brandery. Sal jou graag weer hier by Tamarisk 39 wil ontvang.

Pierre S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Gasvrou, Jackie het my dadelik laat tuis voel. Baie, baie vriendelik ontvang en het lekker gebly. Sal weer daar oorslaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Pierre was 'n vyfster gas, was so lekker om so 'n netjiese woonstel na sy vertrek te kry. Sal hom baie graag weer in die toekoms ontvang en ook 100% aanbeveel vir enige akkommodasie waarvoor hy aansoek doen.

Frans S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ruim & gerieflik! Heerlijke ruime kamers! Meer as genoeg beskikbaar vir eie gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Frans is 'n baie nette en aangename gas, sal hom aanbeveel vir enige akkommodasie waarvoor hy aansoek doen in die toekoms.

Francois V
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Best value for money in J-Bay. The hostess is top-class. A true home from home at an affordable and very reasonable price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Dit was weereens so lekker om Francois hier in die gastehuis te ontvang. 'n Vriendelike, rustige en netjiese gas, wat Jeffreysbaai vreeslik geniet het. Francois se aangename geaardheid maak van hom 'n vyf ster gas. Wat 'n plesier! Sien uit daarna om hom weer in die toekoms te huisves.

Martin A
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Puik! Ek kan regtig die plek aanbeveel. Goeie waarde vir geld, rustige area, skoon en netjies en 'n eienaar wat regtig omgee vir kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jochen N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2025

Lovely stay. Lovely host in a stunning area close by the sea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jackie
Tamarisk 39
Jochen, it was only a pleasure to have you both. Thanks for being such nice and clean guests. I would like to have you again. Hope you did enjoy the Addo to Jbay. Jbay greetings, Jackie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek

39 Tamarisk Square, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d9f01bebaff417b6c4fddeb802b82ce4f375eeca6a420a384a050e3e6e59c5f40db33b96e5c4bea4f841ecbde21a838ba9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 39 Tamarisk Square Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.028081 24.927244

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang