Tanglewood
8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 158 Dickerson Close, Knysna, 6570, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Tanglewood is 'n gesinshuis in die hartjie van Belvidere Estate in Knysna, 'n dorpie langs die bekende Tuinroete in die Wes-Kaap.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oorblywende slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die eerste gastebadkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea sowel as 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Alle breekware en eetgerei word voorsien.
Gaste kan buite onder die onderdakstoep ontspan. Braaigeriewe en oorgenoeg parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Brigid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 158 Dickerson Close, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Tanglewood het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
158 Dickerson Close, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang