+71
Selfsorg in Tzaneen

Tarentilos Country Venue

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 153 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Johan L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Wonderlik. Die eenheid was baie netjies en ons het regtig baie lekker gebly. Die personeel en eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdil
Tarentilos Country Venue
Johan, dit was net 'n plesier om julle te huisves. Baie bly julle het ons selfsorg Chalet geniet. Hoop om julle weer te sien Vriendelike groete, Magdil.

Salomie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Gemaklik gebly, geen probleme gehad nie. Alles was goed beplan en georganiseer. Baie lekker gebly. Baie vriendelike verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mitch S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Beautiful and peaceful, the place is clean. Beautiful and peaceful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

I would love to stay longer. Our stay was short but we were welcomed friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Beste blyplek in Tzaneen. Baie rustig, veilig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doris M
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Lovely stay. Conducive environment with nature. Very beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdil
Tarentilos Country Venue
Dear Doris. So glad that you have enjoyed your stay in the guesthouse and nature. Was nice hosting you. Warm regards MD

Erica V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2026

Gemaklik, gerieflik en het baie tuis gevoel. Mense is baie vriendelik, ons het baie lekker gebly en gekuier. Die bed was hemels, het so lekker geslaap. Al wat hulle kort is DStv sport kanaal, dan is dit die perfekte plek!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdil
Tarentilos Country Venue
Erica, Baie dankie vir jou mooi positiewe terugvoering wat ons baie waardeer. Bly dat julle ons selfsorg Chalet geniet het en lekker gekuier het. Was lekker om julle as gaste te kon huisves. Sal uitvind of ons 'n sports kanaal op OpenView kan kry Vriendelike groete Magdil Dekenah

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Alex C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Peaceful bliss. We had the most wonderful time. The host was kind and very helpful. We truly had a magical time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverly H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

5 star stay! The gardens are beautiful and peaceful with a herd of Impala roaming around, which was great to watch. The room was spotlessly clean and the bed was super comfortable. All amenities were there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdil
Tarentilos Country Venue
Good day Beverly Thanks for your positive feedback. Glad that you enjoyed your stay here with us in the guesthouse family room. Warm regards Magdil.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Magdil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 153

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Yamorna 25, Tzaneen, 0850, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 31 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f918b0ff6d1be317f658342257cdffd856e2f9229363943fe13f1545d5c42df577653e0b5b41dbb0364778d6d662074e3f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 153 5 1 5 Yamorna 25 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.846083333333 30.188388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang