+40
B&B in Pretoria-Oos

TC's on Lynnwoord Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Caroll H
1 nag
5.0
Jul 2025

Gerieflik, stil en rustig. Hierdie was seker een van die beste ervarings by 'n gastehuis. Baie goeie waarde vir geld, die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Die ligging is uitstekend gewees vir my doeleindes. Ek het nie noodwendig bespreek vir die ontbyt nie, so dit was 'n groot bonus om ontbyt bo-op alles te kry. Sal baie beslis weer van TC's gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Great. Awesome stay and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thessa K
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Absoluut die geld werd. Fantasties. Baie lekker gebly. Pragtige plek. Vriendelike personeel. Netjies. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha U
1 nag
3.8
Mrt 2026

Leke gebly. Sou graag koffie fasiliteite in die kamer wou gehad het. Middag was warm in die kamer, geen waaier of aircon nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ivan N
1 nag
3.6
Jan 2026

Netjies. Die verblyf was gerieflik, alhoewel daar opknappingswerk en versorging nodig is in sekere areas.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Engela K
1 nag
3.0
Mrt 2026

Baie lekker. Dit was baie lekker, maar ontbyt was koud en die TV in kamer 2 het wit strepe; kan die beeld mooi sien nie. Dan moet aandag gegee word by ontvangs by die hek om in te kom, 10 min.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Stephan V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Had a blast of a time. Sjoe, was baie lekker by julle! Het dit regtig geniet. Sal graag net wil sien dat daar aandag gegee word aan die stortgeriewe. Verder puik diens!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné D
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Gemaklik, rustige atmosfeer, pragtig. Baie lekker gebly. Het tuis gevoel. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Lekker ontbyt elke oggend. Ongelooflike mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tebogo M
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Just fine. My stay was fine. The room had an odour I didn't understand, but it was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Gerieflike oorslaap met sentrale ligging. Alles was in orde, dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lume Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag (plek vir 1)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 690
per nag (plek vir 1)
Bespreek

254 Lizjohn Street, East Lynnwood Ridge, Pretoria, 0002, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA551921a155d4048155a2d916ae6e4c26d7ec443cd4d4da0f62bcdd2feace4818574cb7f2e65f53c48f65b439789f11475185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 1) 34 5 1 5 254 Lizjohn Street East Lynnwood Ridge 0002 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.7676437 28.2979301
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang