Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TC's on Lynnwoord Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Lume Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 18 resensies vir TC's on Lynnwoord Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Venessa C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Venessa C
Besigheidsreis

Valse advertising.

Slegste ondervinding, valse advertensie. Eienaar onbeskof. Passop vir die instansie, nie op standaard nie. Veral die ontbyt. Geriewe buite werking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidel J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Heidel J
Enkelreisiger

Baie skoon en baie aangename akkommodasie.

Goeie waarde vir geld! Heerlike ontbyt, skoon kamers en vriendelike staf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelien J
Saam met vriende

Baie lekker gebly en geslaap.

Aandag moet asseblief gegee word aan kamerskuifdeur, hy haak uit sy spore uit as mens dit oop- en toeskuif. Kort asseblief aandag, ons het baie gesukkel en moes die deur die hele tyd optel om in spore te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner G
Enkelreisiger

Skoon, vriendelik en gasvry.

Ek het onlangs by TC se gastehuis in Lynnwood, Pretoria gebly en ek was uiters tevrede met my ervaring. Die personeel was vriendelik en tegemoetkomend van die oomblik dat ek aangekom het, wat my dadelik tuis laat voel het. Die kamer was skoon en gerieflik, met al die nodige geriewe beskikbaar. Die gastehuis het ook 'n lieflike tuin en buite-area gehad, wat perfek was om te ontspan na 'n lang dag. Oor die algemeen sal ek TC se gastehuis sterk aanbeveel vir enige iemand wat op soek is na 'n gerieflike en aangename verblyf in Lynnwood.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location and friendly staff.

In a very good place for Pretoria. Staff are friendly and helpful and accommodation was clean and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal nooit weer ander plek slaap. Hulle is tops en bekostigbaar.

Kyk dalk net na LED liggies i.p.v. kerse vir loadshedding. Andersins puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernadette A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette A
Gesin met klein kinders

Hannie made us feel at home.

Spacious comfortable rooms, great breakfast. Felt like home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed. Goeie diens en lekker ontbyt. Baie mooi plek.

Geyser of kraan by bad baie moeilik om regte temperatuur te kry. Stort werk beter. Stof by die spieëlkas, veral op die stoel. Vermoed dis omdat daai skuifdeur oopstaan vir vars lug. Net dalk seker maak dat hulle daar afstof. Slegs twee sakkie koffies gewees, mens kort ten minste so 6, m.a.w. drie per persoon. Baie gawe mense. Sal vir seker weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Hartlike ontvangs met aankoms. Personeel vriendelik en professioneel. Kamer is netjies en gerieflik. Gastehuis is geleë in veilige omgewing. Kan verblyf by TC's on Lynnwood Guesthouse aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda S
Enkelreisiger

Had a lovely stay.

Very nice clean rooms, well decorated. Good service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TC's on Lynnwoord Guesthouse se terugvoer

Thank you dear Linda, we appreciate your kind words.

TC's on Lynnwoord Guesthouse
Harry V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie goeie ligging en pynlik netjies, baie tevrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Verblyf het voldoen aan die vereistes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thenjisiwe D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thenjisiwe D
Enkelreisiger

Great.

The service was great. Easy booking. They communicated with me throughout. From the time I booked up until I got there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mirinda V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mirinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislik en gemaklik.

Uitstekende huis weg van die huis af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Lekker gebly en plek is netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

TC's on Lynnwoord Guesthouse se terugvoer

Linda, baie dankie dat jy tyd afgestaan het om vir ons kommentaar op ons resensie blad te gaan skryf het. Ons is baie bly dat julle, julle verblyf by ons geniet het. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

TC's on Lynnwoord Guesthouse
Teresa U - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa U
Besigheidsreis

Vriendelike diens, pragtige tuine, groot gemaklike kamer.

Sal beslis weer hier tuisgaan. Ek beveel hierdie gastehuis aan vir enige persoon wat verblyf fasiliteite benodig in Pretoria.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marjoh C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marjoh C
Besigheidsreis

Glad nie weer bly by TC's on Lynnwood nie. Slegte ondervinding.

Dit was my derde keer by TC's on Lynnwood en sal nooit weer nie. Ek het bespreek en betaal vir 'n Deluxe room, maar het in 'n swakker kamer geslaap as 'n Standard room. Geen melk in die yskas, heeltyd geraas van bouers deur die dag. Die dak-fan is so laag hy kap my kop en raas, lugversorger werk nie, 3 TV-programme wat werk, kamer was swak in alle opsigte binne en oud. Ek kerm nie maklik, maar nooit ooit weer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanette M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik! Sal definitief weer kom oorslaap.

Alles was wonderlik skoon, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R890
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R890
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lizjohn-straat 254, Lynnwood Ridge Oos, Pretoria, 0002, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA551921a155d4048155a2d916ae6e4c26d7ec443cd4d4da0f62bcdd2feace4818574cb7f2e65f53c48f65b439789f11475185?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 1 mens 18 5 1 5 254 Lizjohn Street East Lynnwood Ridge 0002 Gauteng 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -25.7676437 28.2979301
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem