Pick your preferred language

English

Afrikaans

+27
Selfsorg in Noordhoek

Teal Tides

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Teal Close, Crofters Valley, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Teal Tides bied 'n rustige vakansieverblyf in die hartjie van Noordhoek, met wye see- en berguitsigte. Die eiendom beskik oor 'n tuin, 'n terras met braaigeriewe en buitesitplek.

Hierdie eenheid met 1 slaapkamer bied slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in, en beskik oor 'n eetarea. Gaste het ook toegang tot 'n skottelgoedwasser, buite-eetplek, 'n gemeenskaplike wassery en gratis parkering op die perseel.

Teal Tides is 41 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en goed geposisioneer om die Suid-Skiereiland te verken, met maklike toegang tot Chapman's Peak Drive, Boulders Beach, Kalkbaai, Kaappunt, die Kaap die Goeie Hoop en wynplase in Noordhoek en Constantia. Tafelberg is 31 km weg, en die V&A Waterfront is 38 km weg.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 1 Teal Close, Crofters Valley, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

1 Teal Close, Crofters Valley, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c8ab523188dfccce29653c7bbc0af42cc0a3e0452e075e97a09e299d790cb6eed49bab10a36030c3f56f2018ae0e15dbf60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 2) 1 Teal Close Crofters Valley 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105324595989 18.383768240475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang