+8

Tehillah Gastehuis

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Rika Close, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tehillah Gastehuis is 'n gemaklike selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier. Met 'n privaat ingang bied die eenheid gaste privaatheid en gerief, wat dit 'n ideale basis maak vir beide vakansie- en sakereisigers.

Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n klerekas, terwyl die badkamer met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n tweeplaat-elektriese stoof, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware en 'n yskassie. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die area is naby gewilde strande en bied maklike toegang tot plaaslike besienswaardighede soos wildritte by Botlierskop, die St Blaize-roete en die Bartolomeu Dias Museum in Mosselbaai. Nabygeleë kan gaste wynproeë, gesinsaktiwiteite in Hartenbos en seisoenale walviskyk geniet, wat dit perfek maak vir 'n ontspanne Tuinroete-wegbreek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wilma L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker stil omgewing. Sou van TV hou in die huis. Trappe moeilik om te klim.
Nov 2025
Irene M
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, vreedsaam en veilig. Wonderlik, vriendelik, en baie netjies.
Okt 2025
Gerrit L
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek is baie goed geleë, en kon verskillende plekke besoek sonder lang ritte. Het heerlik gebly, die plek was netjies en skoon en baie gerieflik. ...
Sien meer
Okt 2025
Carol G
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly people, very helpful. Enjoyed my stay, thank you. Everything 100% except no TV or radio, and for a week stay, the bar fridge i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Lucia C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Het baie beslis heerlik gebly. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Een van die mees skoonste en netjies plekke wat ons al gebly het. Ag g...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Monique Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 4 Rika Close, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tehillah Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Rika Close, Fraai Uitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcfccd1d4bbfa0b4c6fcf8a20fa89ba7c85980005735c3f6ba2d8839082747dad34e6f927b0ff736e0e30756d246a6b0c753b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 4 Rika Close Fraai Uitsig 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.075685820805 22.155618600594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang