Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Tehillah Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 65 resensies vir Tehillah Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Talita H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita H

Stylvolle oornag verblyf.

Wat 'n aangename verrassing! Die eenheid is smaakvol versier met 'n baie gesellige atmosfeer. Uit 2 weke weg van die huis en 10 verskillende liggings, is dit verreweg die beste van almal! Uitstekende kwaliteit meubels en linne. Dit is 'n tuiste weg van die huis. Komplimente aan die gasvrou!

Jacqueline G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline G

Altyd 'n plesier.

Ons bly altyd lekker by Tehillah Guesthouse. Vriendelikste eienaar en die plek is altyd baie netjies.

Itumeleng Peter M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng Peter M

Magda was amazing.

Our stay was exciting and the owner was so friendly with us. She kept on checking on us all the way and waited for us to arrive, even though it was very late. She even went to the extent of keeping our extra stuff for us until we came back to collect it, even though it was late again. What a good lady.

Dawie J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie J

Geen klagtes oor die plekkie nie.

Ons is hartlik ontvang en het lekker gebly vir die nag.

Hester E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester E

Het twee nagte oorgeslaap sonder enige noemenswaardige voorvalle.

Alhoewel die enkelbeddens se matrasse deurgelê is, het ons lekker gebly.

Tiaan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V

Beste waarde! Ons sal weer hier bly!

Super oornagplekkie in Upington. Alles en meer wat ons nodig gehad het. Ligging is perfek! Ons gunsteling plek in Upington!

Ann-lize G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann-lize G

Baie gerieflik, netjies en vriendelik!

Baie dankie vir 'n lekker oornag!

Heletje V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heletje V

Wat 'n verrassing.

Magda het uit haar pad gegaan om ons tuis en gemaklik te laat voel. Sal vir seker weer daar oornag.

Jako V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako V

Awesome.

Naby aan skool waar ons die sportdag bygewoon het.

Adriaan F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan F

Fantasiese oornagverblyf.

'n Vyfster-gastehuis met die beste geriewe. Sonkrag so kragonderbrekings het geen effek nie. Baie vriendelike eienaars.

Wessel W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel W

Sal beslis weer daar gaan bly!

Netjies en goed geleë! Sal volgende keer weer daar gaan oorslaap.

Dina C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina C

Goeie ligging.

Gerieflik en ruim, uitstekend vir'n paar nagte se oorbly. Plek was daagliks gediens. Ligging naby 'n groot winkelsentrum.

Michelle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Ons het heerlik gebly by Tehillah! Sal definitief weer en weer daar gaan bly.

Baie vriendelik ontvang en alles was net reg, jy dink nog jy het dit dalk nodig, dan sien jy sy het al daaraan gedink!

Vincent P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent P

Net een nag geslaap!

Het te kort gekuier!

Riaan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Wonderlik vriendelik en netjies, dankie.

Skitterend netjies en vriendelike ontvangs.

Melinda B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda B

Baie netjies, vriendelike diens.

Die gasvrou was baie vriendelik en het vinnig reageer op versoeke. Plek was baie netjies met als wat nodig was.

Yusuf S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yusuf S

Baie rustig.

Indien jy op pad is na Namibië en 'n oorslaapplekkie soek, is Tehillah Gastehuis die plek om te bespreek.

Linda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Was aangenaam verras!

Baie skoon en van hoogstaande gehalte en die prys baie billik. Het 'n spesiale versoek gehad vir ander inkloktyd en is toegelaat.

Wihan L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan L

Was net 'n een nag oorslaap op pad terug van Namibië huis toe.

Vriendelik ontvang en alles het goed gewerk. Ons verstaan hoekom dit daar moet wees, maar die yskas in die kamer is nie 'n goeie idee nie.

Landi P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Landi P

Value for money. Quiet place. A door at the bathroom would be nice.

Very good, quiet location.

Ray C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray C

Excellent.

Magda was very attentive, especially during load shedding. The room was well stocked with utensils and appliances, including an iron. The bed was firm and comfortable and the room very clean and tidy.

Chris R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Perfect overnight accommodation.

Was just what we needed for an overnight stay in Upington. Could accommodate one couple in one room, and 3 adults sharing in another.

Frans W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans W

Waarde vir geld op Upington.

Magda is 'n uitstekende gasvrou wat vriendelik en effektief kommunikeer. Ons woonstel was baie goed toegerus en bevat alles wat 'n selfsorg-toeris benodig. Die eenheid was baie netjies en skoon. Ons sal Magda en Tehillah met vreugde aanbeveel!

Stephanie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L

Baie netjies, gerieflik en pragtig.

Ons het baie lekker gebly. Kamers was pragtig en perfek toegerus.

Elzette E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette E

Ons kuier by Tehillah Gastehuis was heerlik. Ons was aangenaam verras.

Tehillah Gastehuis is ideaal vir 'n groter gesin. Dit is pragtig, netjies en skoon en perfek ingerig met alles wat jy benodig. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Charmain N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain N

Goeie diens en verblyf.

Uitstekende waarde vir geld.

Tamsyn D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn D

Lovely stay. Accommodations were very nice.

We were a group of people staying overnight. It was clean, neat and comfortable. Magda was very friendly and helpful.

Anneke F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F

Ons het net een aand oornag, sal beslis weer daar slaap.

Baie goeie diens ervaar, dis bekostigbaar.

Tehillah Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Anneke. Ons waardeer dit.

Tehillah Gastehuis
Veronica S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

Lekker en veilige oornagverblyf.

Netjies, skoon en vriendelike ontvangs.

Merten J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merten J

Gerieflike oornag op pad na Namibia.

Ons het by Tehillah oorgebly op pad na Namibia. Magda se diens was uitstekend. Sy het voortdurend met ons in kontak gebly en het ons verblyf moeiteloos gemaak. Dankie Magda.

Hendrik F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik F

Heerlik, rustig, veilig, skoon.

Baie netjiese en skoon verblyf. Het dit baie geniet. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Tehillah Gastehuis se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoer Hendrik. Ons waardeer dit baie.
Groete,
Magda

Tehillah Gastehuis
Pieter R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Baie goeie waarde vir geld.

Netjies, nuut. Wonderlik vir 'n gesin. Die ordentlike koffie en beskuit was 'n ektra bonus. Baie beïndruk.

Elana M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elana M

Baie lekker en rustig.

Dit is baie netjies en jy kan jou eie kos baie gerieflik.

Maritza V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V

Pragtige plekkie.

Het dit geniet daar. Was regtig die moeite werd.

Tehillah Gastehuis se terugvoer

Hi Maritza, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Mooi dag.

Tehillah Gastehuis
Santie R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie R

Lekker geslaap. Veilig gevoel. Vriendelike mense.

Sal definitief aanbeveel vir oornagverblyf.

Martie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Pragtige kamer, netjies, skoon en hoogs aanbeveelbaar.

Ons was aangenaam verras deur die netjiese, goedtoegeruste wooneenheid. Uiters netjies, skoon en bekostigbaar.

Annette S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Wonderlik. Skoon en baie gerieflik.

Jy kan net jou klere saamvat, alles is in die plekkie.

Lettie B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie B

Pragtige gastehuis en puik diens.

Baie lekker gebly. Sal beslis weer daar bly as ons weer in Upington oornag.

Johan F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Verwelkomend

Pragtige plekkie wat absoluut in ons behoeftes voldoen het vir ons verblyf. Dankie vir jou gasvryheid Magda. Ons sal beslis weer by jou inboek met 'n volgende besoek.

Erika S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Wonderlik!

Dit is 'n wonderlike plekkie waar ek, my man en my dogter tuisgegaan het. My sus kon ook van tyd tot tyd by ons kom inloer. Baie dankie, Magda, ons het baie lekker gebly.

Danie B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

Puik.

Puik en doen een ding ekstra.

Anneri K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri K

Lekker kamers en vriendelike diens.

Ons het lekker gebly.

Robert S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

Lekker en rustig.

By aankoms was alles gereël en netjies alhoewel ek laat opgedaag het.

Liezell N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezell N

Baie lekker gekuier. Baie gasvry ontvang.

Lekker buitestort.

Erhard A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erhard A

Baie aangenaam

Die verblyf was baie aangenaam en die eenheid baie netjies. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Leon R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R

Sien sterre.

Sien sterre.

Kogila T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kogila T

Value for money, clean, convenient, safe.

The accommodation more than met our expectations and we were happy with our stay. The room was clean, well-equipped, safe and close enough to the freeway, without noisy traffic. Free Wi-Fi was welcome and we could exit the property easily and on our own at a time we chose during the morning due to the key/gate system. We would definitely return to Tehillah Guesthouse should we require accommodation in the region.

Gideon V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Baie aangenaam.

Baie goeie waarde vir geld.

Sonja S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S

Lekker!

Ongelukkig was ek in hul woonstel gesit. Baie ver van mall, amper nader aan casino as aan mall. Teleurgesteld daarin. Anders was ons verblyf perfek.

Fanie L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie L

Lekker!

Baie netjies, skoon en prakties met alles wat nodig is.

Jonathan F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jonathan F

Dit was baie lekker en hulle is baie vriendelik. Die omgewing is lekker stil om te rus.

Lekker plek en dit is mooi.

Annamari K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamari K

Beslis moeite werd!

Baie goeie plek oorslaap. Sal beslis weer van hulle gebruik maak. Baie vriendelik en gasvry.

Esna F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna F

Baie lekker en gemaklik!

Voel soos huis. Vriendelik, gasvry en baie netjies!

Tehillah Gastehuis se terugvoer

Dankie Diane, ons waardeer jou terugvoer. Mooi dag🌷🌷

Tehillah Gastehuis
Barne S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barne S

Gasvry. Baie behulpsaam. Goeie diens.

Vriendelik.

Bernice S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice S

Convenient and clean. We had a lovely stay, felt like part of the family.

A lovely place to stay, close to the shops. Magda goes out of her way to make sure you comfortable and happy.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflik en skoon. Ons het heerlik gebly en gevoel soos deel van die gesin.

'n Heerlike verblyf naby die winkels. Magda gaan uit haar pad om seker te maak dat jy gemaklik en gelukkig is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lood M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood M

Rustig.

Baie verbaas oor wat ons gekry het, was nie seker nie aangesien ons nog nooit daar was nie, het nou 'n nuwe tuiste in Upington.

Tehillah Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.
Groete,
Magda

Tehillah Gastehuis
Karen E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E

Goeie waarde vir geld.

Geen fieterjasies, maar effektief. DStv 'n bonus.

Tehillah Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, Karen. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Tehillah Gastehuis
Tessa R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa R

Vriendelik en skoon.

Baie gawe. Mense vriendelik en skoon plek.

Tehillah Gastehuis se terugvoer

Dankie Tessa. Dit is altyd 'n plesier om julle gesin te akkommodeer.

Tehillah Gastehuis
Andre R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre R

Goeie oornag.

Lekker geslaap. Naby mall met baie eetplekke.

Tersia K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia K

Baie gerieflik en vriendelik. Goeie waarde vir geld.

Was 'n aangename ondervinding. Als was mooi skoon en gerieflik en die gratis WiFi was 'n treffer vir my tiener seun.

Elsabe W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe W

Aangenaam.

Goed geleë, voorstel dat breekgoed in kamer beskikbaar is aangesien daar 'n kombuis-hoiekie is.

Nadia M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadia M

Bekostigbare oornagverblyf vir 'n gesin.

Tehillah Gastehuis het vriendelike en skoon oornagverblyf vir ons gesin gebied. Die kamer was baie gemaklik, maar effens klein vir meer as een nag se verblyf, veral met twee besige klein kinders by ons.

Tehillah Gastehuis se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer, ek waardeer dit.
Groete.

Tehillah Gastehuis
Steven V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Puik.

Baie mooi, veilig en beslis 'n aanbeveling.

Tehillah Gastehuis se terugvoer

Dankie julle.

Tehillah Gastehuis
Roland N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roland N

Vriendelik ontvang. Lekker geslaap.

Woonstel is netjies en skoon. Nie ten volle toegerus vir self-sorg nie. Is veilig.

Tehillah Gastehuis se terugvoer

Dankie julle. Ek waardeer die terugvoering.

Tehillah Gastehuis
Sonnet C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonnet C

Gemaklike beddens vir LekkeSlaap!

Baie netjies, skoon, en gemaklike beddens. Ons kamer se badkamer was dalk so bietjie klein, en het vier enkelbeddens in. My ouers se kamer se badkamer was wel groter. Ons het lekke geslaap, baie dankie! Lekker sentraal geleë.

Tehillah Gastehuis se terugvoer

Baie dankie.

Tehillah Gastehuis
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdelaan 17, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0YmIwYzhmLTNkMzItNDk4OS05YmYzLTJjZDNlYzc4ZTdhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 17 3rd Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.441265709511 21.264774855226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang