- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 3rd Avenue, Upington, 8800, Noord-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Tehillah Gastehuis bied verblyf in Upington. Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Wildreservaat, Upington Gholfklub, Kalahari Mall en Desert Place Casino in.
Die gastehuis beskik oor 2 selfsorg-eenhede, 1 gesinseenheid en 2 dubbelkamer-eenhede. Die eerste selfsorg-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste in 2 slaapkamers met en suite-badkamers wat met storte ingerig is. Die eerste slaapkamer bevat 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede selfsorg-eenheid beskik ook oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 1 enkelbed. Albei slaapkamers het en suite-badkamers met storte. Die kombuisies in die selfsorg-eenhede is elkeen toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel.
Die gesinskamer bied slaapplek vir 4 gaste op 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die dubbelkamers beskik albei oor dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort. Die eenhede het elkeen 'n TV, DStv, koffie- en teemaakgeriewe, lugversorging, gratis WiFi, privaat ingange en parkeerplek van die straat af.
Doendinge in die omgewing sluit visvang, voetslaan, kanovaart, gholf en wynproe in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 86
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 17 3rd Avenue, Upington, 8800, Noord-Kaap
- Gaste dink Tehillah Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 3rd Avenue, Upington, 8800, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang