Thaba Lapeng Mountain Escape

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Bokmakierie
Selfsorg
Bergwagter
Selfsorg
Môrelyster
Selfsorg
Vuurvinkie
Slegs die kamer
Suikerbekkie-kamer
Slegs die kamer
Huisreëls

Ander gaste s'n moet in ag geneem word en dus word geen versteuring van die rus deur harde musiek en/of geraas of watter manier ook al toegelaat nie.
Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie.
Rook of damp is verbode.
Enige skade, breekskade aan die eiendom moet aangemeld word.
Troeteldiere word om veiligheidsredes nie toegelaat nie, aangesien daar reeds troeteldiere op die perseel is.
Geen partytjiebesprekings nie.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
'n Kragopwekker is beskikbaar vir beurtkrag.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 030
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 030
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 030
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaba Lapeng Mountain Escape, Road R711, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8515f6e27853439c95c7ed26ea5f17fa6289d5482d3f92244b284fcfff9b61976ba6cf6d0b90c77bfa0ee43f525e6f9e43d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag (plek vir 2) 161 5 1 5 Thaba Lapeng Mountain Escape Road R711 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.607288057425 28.402970746483
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang