LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Thaba Lapeng Mountain Escape | LekkeSlaap
+153

Thaba Lapeng Mountain Escape

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Vuurvinkie
Slegs die kamer, geen selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Sluit mikrogolfoond in. Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word daagliks aangevul.
Suikerbekkie
Slegs die kamer, geen selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien, sowel as koffie- en teemaakgeriewe. Sluit mikrogolfoond en yskas in. Koffie, tee, melk, suiker en beskuit word daagliks aangevul.
Bergwagter
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien, sowel as koffie, tee, melk, suiker en beskuit in beperkte hoeveelhede slegs met aankoms.
Bokmakierie
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien, sowel as koffie, tee, melk, suiker en beskuit in beperkte hoeveelhede slegs met aankoms.
Môrelyster
Selfsorg. Beddegoed en handdoeke word voorsien, sowel as koffie, tee, melk, suiker en beskuit in beperkte hoeveelhede slegs met aankoms.
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R220 per nag.
Kinders tussen 4 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie, aangesien daar reeds troeteldiere op die perseel is.
'n Minimumverblyftydperk van 3 nagte is oor langnaweke en skoolvakansies van toepassing.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Vanaf R875
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaba Lapeng Mountain Escape, R711, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlvpskAqjWWaQO0bvPYc3i7iiJPfz39OPToVnJypHX9i1Xp2e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R875  per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 Thaba Lapeng Mountain Escape Road R711 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.607288057425 28.402970746483
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!