+66

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Uitstekend. Ons was aangenaam verras. Die oord is skoon en netjies. Alles was daar wat 'n mens sou kon nodig kry en baie stylvol. Die personeel en eienaar vedien 'n pluimpie vir hulle gasvryheid en vriendelikheid. Ons gaan vir seker weer terug soontoe met 'n groter groep mense. Kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sebastiaan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2019

Heerlike rustige verblyf. Thaba Noka, is 'n rustige en skoon verblyf . Dit is goed toegerus en die diens is vriendelik en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Esme K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2019

Ideaal as jy 'n rustige wegbreek kort in die natuur. Baie mooi skoon eenheid met pragtige uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2018

Was baie lekker. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dries H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Des 2018

Absoluut puik en asemrowend. Sal enige tyd Thaba Noka aanbeveel, absoluut netjies, alle benodigdhede daar, ongelooflik mooi. Puik diens en vriendelikheid. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2017

Beautiful tranquil getaway A wonderful and beautiful place for a quiet peaceful getaway and a perfect choice for someone that would like to escape the busy life and connect with nature. The staff was extremely helpful, welcoming and professional. Our unit was clean, neat, very well equipped and spacious with great views on the river and nature. The lodge and it's facilities is very well maintained! Thank you to Cecil for accommodating us on such short notice and for your sincere hospitality. We will be visiting Thaba Noka again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Venterskroon Road, Thaba Noka, Venterskroon, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxMDg1ODc3LWU2ZjItNDE3Mi1hNDg0LWFlNGIzNzU0YTE0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Venterskroon Road Thaba Noka 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.888920786355 27.271926003786
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang