- Slaapplek vir 50 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off R507, Portion 17 of Farm Buisfontein, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Thaba Tshwene Game Lodge bied 'n ongeëwenaarde, luukse ervaring in die welige, groen berge van Noordwes. Die lodge van 300 ha is sowat 5 km buite Hartbeesfontein geleë en is die perfekte opsie vir 'n rustige wegbreek.
Die lodge bied verblyf in 10 gastekamers en 6 Executive-suites wat elkeen slaapplek aan 2 gaste bied, asook 6 gesinskamers wat elkeen 2 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer. Hierdie kamers het koninggrootte-beddens of dubbelbeddens en die gesinskamers het enkelbeddens vir kinders. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad of albei.
Al die kamers het lugversorging, plafonwaaiers, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met DStv. Sommige kamers lei na privaat stoepe of balkonne en een van die Executive-suites spog met 'n privaat plonspoel op die balkon.
Die lodge spog met 'n rits geriewe, insluitend 'n konferensiesentrum, 'n lapa-dek, 'n swembad en 'n restaurant. Gaste het toegang tot kamerdiens, gratis parkeerplek, 'n skemerkelkie-sitkamer en gratis WiFi. Daar is ook 'n verskeidenheid spa-pakkette en -behandelings om die verblyf te verbeter.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Off R507, Portion 17 of Farm Buisfontein, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
- Gaste dink Thaba Tshwene Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off R507, Portion 17 of Farm Buisfontein, Hartbeesfontein, 2600, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 50 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang