Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Hartbeesfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Hartbeesfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Hartbeesfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Hartbeesfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Hartbeesfontein Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Hartbeesfontein

Prima Rosa is 'n koloniale huis in Hartbeesfontein waar ons fokus op kuns, geskiedenis en gasvryheid. Dit is 'n betowerende rusplek met baie stories om te vertel. Jy kan uitsien na kookdemonstrasies, hartlike gasvry...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hartbeesfontein

Bobbejaan Kloof Bass & Quad Lodge is 'n wegbreek-bestemming vir gesinne en is naby Hartbeesfontein in die Klerksdorp-omgewing geleë. Verblyf word aangebied in 5 sonderlinge grasdak-houtchalets wat slaapplek vir 20...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Hartbeesfontein

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klerksdorp, Noordwes

Ghoma Lodge is op ‘n kleinhoewe langs die R30 en slegs 2 km buite Klerksdorp. Dié lodge bied 6 en suite-kamers met dubbelbeddens. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en ‘n TV met sekere DS...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Klerksdorp, Noordwes

Aanwins Budget Stay is 1 km van die R30 af op 'n kleinhoewe, so daar is geen verkeergeraas MAAR ons is net 7 km (10 minute) van die Klerksdorp-middestad. Aanwins Budget Stays bied 'n wonderlike verblyf teen bekostig...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR850
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Klerksdorp, Flimieda

Roses and Pebbles B & B Guest House bied B&B-verblyf in 'n stil woonbuurt in Klerksdorp. Dié bekoorlike gastehuis is 5 km vanaf die middedorp. Verblyf by Roses and Pebbles B & B Guest House word in 2 kamers gebied...

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Roosheuwel, Noordwes

JJ'S Overnight Accommodation is naby die N12-hoofweg in Klerksdorp, Noordwes geleë. Verblyf word in 6 uniek versierde kamers met en suite-badkamers aangebied. Die kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed of 2 enke...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wilkeville, Noordwes

Rentiahof Guest Suites is in Klerksdorp geleë en bied verskeie selfsorg-eenhede wat slaapplek aan 2 tot 6 gaste bied. Verblyf word aangebied in gesin-suites, koninklike suites, enkelkamer-suites en premier-suites....

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Roosheuwel, Noordwes

Andante Gastehuis is op die N12 in Klerksdorp en bied gerieflike verblyf wat geskik is vir sakereisigers en vakansiegangers. Ons is naby restaurante, winkelsentrums, skole en hospitale. Verblyf is beskikbaar in 16 ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R575
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klerksdorp, Flimieda

Ghoma Lodge Self-catering Units is in Klerksdorp. Dié verblyf is ideaal vir ambagsmanne, kontrakteurs en winkeluitrusters wat na langtermynverblyf op soek is. Verblyf word in 7 selfsorgeenhede gebied en het slaapp...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Roosheuwel, Collerville

Be @ Home Guest House bied gerieflike akkommodasie wat sentraal geleë is naby die hoofweg in Klerksdorp. Ons gastehuis bied al die geriewe wat jy mag nodig kry, of jy nou op 'n sakereis is of vir jou familie kom ku...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Hartbeesfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za