16 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Farm 7 JP Nietverdiend, Nietverdiend, 2874, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Thabana Safari Lodge staan op 'n heuwel wat oor die luisterryke Marico-vallei uitkyk. Dit is 'n afgeleë, luukse lodge op 25 000 hektaar malaria-vrye bosveld wat privaat besit word. Besoekers aan Thabana Safari Lodge het die geleentheid om van die grootste verskeidenheid wild te besigtig wat op privaat grond voorkom.
Ons bied 8 gerieflike en individueel ingerigte grasdak-chalets wat sorgvuldig geplaas is om absolute privaatheid en ongelooflike bosveld-uitsigte te verseker. Ander geriewe sluit 'n opelug grasdak-dek, 'n tradisionele Afrika-styl lapa en 'n kristalhelder swembad, in.
Die Marico-vallei in die Noordwes Provinsie van Suid-Afrika geleë, minder as 3 ure se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af. Met die Enselsberge in die suide, die Dwarsberge in die noorde en die Marico-rivier in die ooste, skep die natuur hier 'n gebied met asemrowende uitsigte en 'n habitat wat geskik is vir die talle van Afrika se voël- en dierspesies. Die skilderagtige uitsigte op die berge en die vallei daaronder bied ongelooflike fotogeleenthede en bied ook aan natuurliefhebbers die geleentheid om die Afrika-bos te voet te verken of op begeleide wildritte te gaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Talita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Farm 7 JP Nietverdiend, Nietverdiend, 2874, Noordwes
- Gaste dink Thabana Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm 7 JP Nietverdiend, Nietverdiend, 2874, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang