- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Thamela Game Farm is 21 km buite Pongola op die R66 en bied selfsorgverblyf in die hartjie van Zoeloeland. Dit is die ideale ligging vir 'n rustige wegbreek.
Verblyf word gebied in 2 eenhede. Gaste deel 'n kombuis en leefarea, maar elke eenheid het sy eie badkamer. Let asb. dat daar geen selfoonsein in die kamp is nie. Die verblyf gerbuik sonkrag en 'n donkie as geyser.
Die oopplan-leefarea het hoë plafonne en 'n kombuis wat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe het. Daar is 'n etenstafel. Buite die eenheid is daar 'n onderdakstoep met 'n braai-area en 'n Weber-braai.
Die kamp bied 'n boma met ekstra braaigeriewe. Thamela Game Farm spog met 'n verskeidenheid wild en daar is 'n verskeidenheid voëlspesies op die plaas. Gaste kan 'n wildrit teen ekstra koste bespreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Rouche Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thamela Game Farm het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Thamela Game Farm, Magudu, 3160, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang