+54

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Zanett V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Als was perfek. Perfekte ligging vir oorslaap plus meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge C
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2025

Netjies, gerieflik en kindervriendelik. Gerieflik en netjies vir oornagstop. Heerlike ontbyt wat ingesluit was in prys en ideaal vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Gerieflik geleë, skoon en vriendelike diens. Gerieflik geleë, skoon en vriendelike diens. Ideale oorslaapplek oppad see toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca V
1 nag Gesin met klein kinders
3.2
Mrt 2026

Dit was seker oké vir oornag slaap. Die werkers is baie vriendelik en behulpsaam, maar die eenhede kort bietjie aandag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Nontsikelelo N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Apr 2026

Horrible. The place is a shell of what it was, the service is horrendous, the pictures are not a representation of the place, lies. We were given a room with blue striped bedding, not the white in the pictures. The staff are slow and not attentive; they behave as if they are doing you a favour. I honestly didn't enjoy my stay, waste of my money, wouldn't recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Busisiwe M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Des 2025

Nice for just passing by. The place was refreshing and calming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liza J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Baie oulike plek maar kort aandag. Dit is die mooiste plek maar kort bietjie aandag. Ons Eenheid 11 se stoep area is verwaarloos en toegegroei. Daar was geen WiFi of TV beskikbaar agv WiFi. Geen botteltjies water in die kamer. Net 1 klein dun kombersie in die kamer. Beddegoed het 'n gat in gehad. Vir R1900 'n nag verwag mens regtig 'n bietjie meer. Die eenheid was baie mooi skoon en die restaurant se kos was heerlik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Philip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie baie lekker sal weer gaan saam vriende. Ja baie lekker hulle kan gerus kyk om dalk aircons te installeer in die kamers. Dit raak nogal warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Divan S
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2024

'n Onverwagse klein versteekte juweel, met groot potensiaal. Alhoewel 'n baie unieke bestemming, in die mees onwaarskynlike gebiede, bied die akkommodasie uitstekende gemak met 'n lieflike restaurant, vulstasie, brouery en geskenkwinkel, met moderne, unieke en goed versierde en gevestigde akkommodasie, met ongelooflike roofdiere / diere naby elke kamer, was ons teleurgesteld in die gebrek aan dringendheid toe ons probeer het om safariritte / begeleide toere voor ons aankoms te bespreek. Die twee manne wat ons teëgekom het was akkommoderend en gereed om te help en het 'n mate van interaksie met ons aankoms en vertrek gehad, maar die personeel by die verblyf, sowel as die restaurant en kurioswinkel, het nie dieselfde sentiment en vlak van professionaliteit as hulle gedeel nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hannes & Tiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Farm Rooikraal 454, Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp, Roadside, 9835, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4305ba252263b1c2df11f4b2c0e5e81d52e424e9b5c0f1a6b5e65a3f07bfc0caff921caeee5f47867094ac525a9c7071b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Farm Rooikraal 454 Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.551122580085 28.840388059616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang