Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thanda Tau

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Hannes And Tiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 25 resensies vir Thanda Tau
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.8/5
Divan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Divan S
Gesin met klein kinders

'n Onverwagse klein versteekte juweel, met groot potensiaal.

Alhoewel 'n baie unieke bestemming, in die mees onwaarskynlike gebiede, bied die akkommodasie uitstekende gemak met 'n lieflike restaurant, vulstasie, brouery en geskenkwinkel, met moderne, unieke en goed versierde en gevestigde akkommodasie, met ongelooflike roofdiere / diere naby elke kamer, was ons teleurgesteld in die gebrek aan dringendheid toe ons probeer het om safariritte / begeleide toere voor ons aankoms te bespreek. Die twee manne wat ons teëgekom het was akkommoderend en gereed om te help en het 'n mate van interaksie met ons aankoms en vertrek gehad, maar die personeel by die verblyf, sowel as die restaurant en kurioswinkel, het nie dieselfde sentiment en vlak van professionaliteit as hulle gedeel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie baie lekker sal weer gaan saam vriende.

Ja baie lekker hulle kan gerus kyk om dalk aircons te installeer in die kamers. Dit raak nogal warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane P
Saam met vriende

Very pleasant.

Management was very helpful and obliging, but there was no fridge in the rooms for consumables. I had to request new shower gel as the cleaners did not replenish it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anje C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens van begin tot einde.

Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Die dame by ontvangs het saam met ons na ons eenheid toe gegaan en het alles vir ons verduidelik. Skoon en goed onderhou. Generator vir as die krag af is ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beatrice E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Beatrice E
Gesin met klein kinders

Met inboek was chalets nog nie skoongemaak of linne geruil vandat vorige gaste daar geslaap het nie.

Ons is 3 keer na 'n ander chalet verskuif. Een het geen water gehad nie en die ander een net koue water. Linne het gate in gehad. Dit was nie 'n aangename verblyf nie. Dit was nie 'n aangename ervaring nie. Na 9 ure op die pad is die minste wat mens verwag skoon linne en 'n warm stort. Nie een van die twee het gerealiseer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sollie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sollie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely wonderful!

A lovely place and excellent stopover for either lunch or a sleepover on your way to KZN. There is a lovely play area for kids and also very special animals to view. The accommodation is very modern and beautiful! The views awakening you in the mornings are just spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neo L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Friendly staff, wildlife. Just fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanli D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanli D
Gesin met klein kinders

Was netjies.

Bed kon beter wees. Maar was okay vir een aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steyn V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Steyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid nie op standaard vir die tarief wat betaal is nie.

Yskas buitewerking. Televisie buitewerking. Beddegoed nog nat toe ons inboek. Eenheid baie waterskade binne en ruik na muf. Oral is tekens van waterskade wat deursyfer en afdop. Stortteëls val alles van die muur af. Kasdeure los en skeef en buitewerking. Personeel nie bewus van volopbetaalde akkommodsie nie en moes eers weer bewys van betaling soek en aanstuur. Tuine en gemene areas vervalle, blombeddings onnetjies, gras bitter lank. Die beste deel van die verblyf was die hoë standaard ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianda E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, moderne pitstop!

Die kamers was so modern en baie grooter as wat dit vertoon op die foto's. Omdat hulle 'n wildlife conservation sentrum is, kon ons soveel tyd soos ons wou spandeer saam diere wie se enclosures koppel aan die chalets se gronde. Die diere is ook baie goed versorg met groot, skoon enclosures wat fantasies is! Ons het dit baie meer geniet as wat ons ooit gedink het ons sou, aan gesien dit net 'n oornagstop was vir ons. Sal definitief teruggaan om meer tyd daar te kan spandeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willis P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willis P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede ook met die ontbyt-vouchers.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilyn O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie welkom gevoel

Ons was baie goed ontvang & ons twee hondjies was welkom. Pragtig, netjies en skoon. Lieflike 5 ster-badkamer maak dit 'n nommer een oornagstop op pad Suidkus toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Robert O
Saam met vriende

Teleurgesteld!

Daar was 5 kamers geboek. Kamer een het geen verwarmer (en ook geen lugversorging). Kamer twee het koffie kapsules maar geen masjien! Kamer 4 se mure is oortrek met vog en die verf dop verskriklik af en is nie werklik bewoonbaar nie. Een van die twee enkelbeddens het 'n warm kombers en die ander nie. Kamer 8 was in orde en kamer 9 het geen bad handdoeke gehad nie. Daar was versoek dat die krediet omgesit word in eetbewyse by die Spur op die perseel. Dit was nie gedoen nie. Aandete by Spur was uiters swak. Met aankoms was ons gesê ons kan nie enige iets bestel met melk nie, dit is klaar. Ons stel toe voor om by die winkel in dieselfde gebou melk te koop. Na toestemming van die bestuurder was ons "toegelaat" om ons eie melk te koop en dit aan hulle te voorsien sodat ons warm drankies met melk mag geniet alhoewel ons vol prys gevra is vir die koffie met melk en melkskommels wat bestel was. Dit som die hele ervaring op, baie teleurstellend en kan glad nie aanbeveel word nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manda R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manda R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging. Wonderlike ontbyt.

Eenhede benodig dringend onderhoud. Verf dop op in menige plekke af as gevolg van water probleme. Daar is tekens dat hulle besig is om van die ander eenhede te herstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriet B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste oorslaapplek.

Baie mooi plek, netjiese akkommodasie. Het die diere geniet, by die restaurant baie goeie ontbyt gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P
Gesin met klein kinders

Wonderlik, asemrowend, vreeslike lekker kos en nog beter kliëntediens!

Ek sal vir seker weer Thanda Tau besoek! Ons het dit vreeslik geniet. Die renoster en klein leeutjies was iets besonders! Hulle kliëntediens was 10/10, almal vriendelik en help graag. Sal hierdie plek aanbeveel vir almal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelmari C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nelmari C
Saam met vriende

Baie mooi en moderne oornagfasiliteite.

Baie goeie diens ontvang. Behulpsame ontvangs en uitstekende diens. Moes wel so bietjie gewag het vir kamers om reg te wees toe ons in boek. Gelukkig is daar attraksies om mens mee besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, skoon en netjies.

Baie lekker oorgebly. TV het egter nie ontvangs nie en stort verstop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow!

Vreeslik dankie vir die vriendelike verwelkoming. Julle het die mooiste plekkie! Sien julle beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolande B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande B
Gesin met klein kinders

Dit was meer as amazing.

Thanda Tau is 'n bestemming wat daar nie genoeg woorde is om te verduidelik nie. Dit is 'n plek wat jy self moet gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gawie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Special place - recommend to friends.

Attention to detail required though - edging of lawns not done, damp in rooms to be urgently addressed and also dying frogs in ponds in front of management offices not good. I made suggestions to management regarding the pond issue - the rest requires tighter management control. Also as a final comment - the cages for Jaguar and Jackal requires in my mind more focus on making it more enjoyable to be in. For the rest - very good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-louise G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag oase

Ons het by Thanda Tau oornag op pad na KZN en wat 'n vind! Die chalets is stunning en het alles wat jy nodig het. Het van die brewery se bier geniet voor ete, en besluit dis ons nuwe oornag plek. Ons hoop om volgende keer sommer daar in die kroegie te kan eet, ek hoor hulle gaan dalk begin kos bedien. Is vroeg die volgende oggend deur voëls wakker gesing en was toe sommer reeds in vakansie stemming. Dankie julle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
At V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en luuks.

Het heerlik geslaap, kamers is baie luuks en etes voortreflik, maar daar is wel een probleem nl. die warm water is hoopeloos. Ons kon nie bad of stort, want die water is lou en nie warm nie. Vir die somer sal dit werk maar glad nie vir die Vrystaat winters nie. Ons het by ontvangs gekla en hulle het erken dat daar wel 'n probleem is en dat ander gaste ook gekla het. Sal weer daar gaan slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sinone P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinone P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stylvol.

Dit is 'n pragtige plek, baie stylvol en netjies. Ons het ons tydjie daar baie geniet. Thanda Tau bied ook die geleentheid aan om lekkerlik jou oggendkoffie te geniet binne 40 m van jagluiperds, leeus en Renosters! Ons sal beslis weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanna V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale halfweghuis!

Thanda Tau se oornaggeriewe is beslis van uitstaande gehalte! Baie dankie vir julle uitstekende diens en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Thanda Tau se terugvoer

Dankie, dankie vir die mooi boodskap. Asseblief stop volgende keer weer al is dit net vir koffie,
Groete
Sone le Roux

Thanda Tau
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooikraal Plaas 454, Afrit 107, N3 Reitz/Roadside-afrit, Roadside, 9835, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4305ba252263b1c2df11f4b2c0e5e81d52e424e9b5c0f1a6b5e65a3f07bfc0caff921caeee5f47867094ac525a9c7071b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Farm Rooikraal 454 Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.551122580085 28.840388059616
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem