- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Rooikraal 454, Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp, Roadside, 9835, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Thanda Tau is ideaal oorkant die Sasol N3-Oos in die Vrystaat geleë. Daar is ook 'n OK Express-geriefswinkel en die Thanda Tau Spur Steak Ranch.
Verblyf bestaan uit 11 luukse chalets met Netflix, platskerm-TV's, linne, badhanddoeke, komplimentêre toiletware, 'n haardroër, 'n bad of stort, koffiemaakgeriewe en 'n kluis.
'n Groot verskeidenheid aktiwiteite, besienswaardighede en geriewe is beskikbaar aan gaste insluitend die Lion's Share Restaurant, die Chop Shop Deli, The Den-kuriowinkel, die Upper Crust-bakkery, Cafe Tau en Pizzeria, 'n kunsgalery, Tau Kelder-wynboetiek, De Jager Mikrobrouery, 'n kinderspeelgrond met 'n minitreinrit en die majestueuse Afrika-wild wat op die perseel woon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Hannes & Tiaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm Rooikraal 454, Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp, Roadside, 9835, Vrystaat
- Gaste dink Thanda Tau het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Rooikraal 454, Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp, Roadside, 9835, Vrystaat
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang