4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 107 Ocean Way, Gonubie, 5201, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Gecko Family Cottage is 'n selfsorgeenheid wat op die eienaar se eiendom in Gonubie geleë is. Dit het 'n privaat ingang en is geskik vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bad, terwyl die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens en 'n stort het. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die ruim kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gas en elektriese stoof, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n gemaklike sitarea, met 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Die glas-beskutte stoep het 'n etenstafel en stoele wat as 'n werkarea gebruik kan word.
Gaste het toegang tot 'n swembad en braai-area onder die lapa, wat met ander gaste gedeel kan word. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n elektriese hek beskikbaar.
The Gecko Family Cottage is net 100 m van die see af, wat dit die ideale plek vir 'n gesinsvakansie maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 107 Ocean Way, Gonubie, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink The Gecko Family Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
107 Ocean Way, Gonubie, 5201, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang